Skilpad en sy dop

Hoekom was Skilpad hartseer?
Hy was vinniger as die ander diere.
Hy is nie so vinnig soos die ander diere nie.
Hy woon alleen in die veld.
Skilpad kan vinnig hardloop sonder sy dop. Waar of vals?
Waar
Vals
Watter twee diere het Skilpad op sy pad gekry?
Hond en leeu
Voël en haas
Hond en voël
Wat leer ons uit die fabel uit?
Om ons self te aanvaar.
Dat skilpaaie vinniger is sonder 'n dop.
0
{"name":"Skilpad en sy dop", "url":"https://www.quiz-maker.com/Q09RNFXNO","txt":"Hoekom was Skilpad hartseer?, Skilpad kan vinnig hardloop sonder sy dop. Waar of vals?, Watter twee diere het Skilpad op sy pad gekry?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/CDN/77-3562505/5452750373.png?sz=1200-00000032291000005300"}