Nuus-vasvra

Al die sterre hieronder was al op Huisgenoot-Trou se voorblad. Watter een van hulle word nie binnekort 'n pienkvoet ryuker nie?
Rolanda Marais
Arno Jordaan
Faf du Plessis
Hoeveel geld moet pres. Jacob Zuma vir opknappings by sy huis betaal?
R7,8 miljoen
R8,7 miljoen
R9,2 miljoen
Watter winkelgroep is in die spervuur omdat sy winkelpoppe te maer is?
Truworths
Woolworths
Foschini
Watter beroemde Amerikaanse demokraat se halfbroer het aangekondig hy gaan vi rdonal Trump, leier van die Republikeine, in die Amerikaanse verkiesing stem?
Barack Obama
Al Gore
Bill Clinton
{"name":"Nuus-vasvra", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Al die sterre hieronder was al op Huisgenoot-Trou se voorblad. Watter een van hulle word nie binnekort 'n pienkvoet ryuker nie?, Hoeveel geld moet pres. Jacob Zuma vir opknappings by sy huis betaal?, Watter winkelgroep is in die spervuur omdat sy winkelpoppe te maer is?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker