Nuus-vasvra: week van 15 Augustus

Wat is die naam van Wayde van Niekerk se afrigter?
Tannie Ans
Tannie Bets
Tannie Hilda
Oor die kopiereg van watter liedjie is Gert Vlok Nel vir Theuns Jordaan kwaad?
Beautiful in Beaufort-Wes
Skielik Is Jy Vry
Hillbrow
Hoe ver het Luvo Manyonga by die Olimpiese Spele gespring om ’n silwermedalje in te palm?
8,37 meter
8,38 meter
8,29 meter
In watter Olimpiese nommer het Sunette Viljoen ’n silwermedalje gewen?
Spiesgooi
Gewigstoot
Hoogspring
Wie is op die oomblik die gunsteling om die Amerikaanse presidentskap in te palm?
Hillary Clinton
Donald Trump
Clinton en Trump loop kop aan kop
Hoe oud het Madonna vandeesweek geword?
61
58
55
Watter Australiese ster staan volgens berigte dié week glo op trou?
Kylie Minogue
Naomi Watts
Rebel Wilson
In watter metro-raad sal daar beslis geen DA-burgemeester wees nie?
Johannesburg
Tshwane
EThekwini
Hoeveel jaar tronkstraf is Zephany Nurse se grootmaakma opgelê omdat sy Zephany as baba uit die hospitaal ontvoer het?
3
6
10
Wat is spesiaal ter ere van die voormalige Kubaanse leier Fidel Castro se 90ste verjaardag geprakseer?
€�n 90 meter lange sigaar
€�n 90-liter bottel rum
€�n 90 meter lange Kubaanse vlag
{"name":"Nuus-vasvra: week van 15 Augustus", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wat is die naam van Wayde van Niekerk se afrigter?, Oor die kopiereg van watter liedjie is Gert Vlok Nel vir Theuns Jordaan kwaad?, Hoe ver het Luvo Manyonga by die Olimpiese Spele gespring om ’n silwermedalje in te palm?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker