Wiskunde Graad 5

Create an engaging image of a classroom with children happily solving math problems on a chalkboard, showcasing numbers and mathematical symbols.

Graad 5 Wiskunde Toets

  • 10 uitdagende vrae
  • Verken verskeie wiskundige konsepte
  • Toets jou vaardighede en kennis
10 Questions2 MinutesCreated by CalculatingCat42
Name:
Skryf 15 251 in woorde:
Vyftien duisend twee honderd en vyftien
Vyftien duisend twee honderd en vyftig
Vyftien miljoen twee honderd een en vyftig
Vyftien duisend twee honderd een en vyftig
Wat is die plekwaarde van die vyf: 15 213
5 Ene
5 Duisende
5 Tien Duisende
5
Wat is die sigwaarde van die twee: 15 213
20
2 Tiene
2 Honderd
2
Wat is die getalwaarde van die vyf: 15 212
5 000
5 Duisende
500
5
Watter getal word deur die volgende voorgestel: 5 + 30 + 1 000
1 305
1 053
1 350
1 035
_____________________ in woorde is agduisend, vyfhonderd en veertig.
8 504
8 540
8 450
8 054
Watter getal word voorgestel deur: (9 x 100) + (8 x 10) + (4 x 1) + (6 x 1 000)
6 894
6 948
6 984
6 498
Die onewe getal na 740 is:
739
741
742
743
Vul die ontbrekende getal in. 450 ÷  = 5
50
70
80
90
{"name":"Wiskunde Graad 5", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"<pToets jou wiskundevaardighede met ons opwindende Graad 5 Wiskunde Quiz! Hierdie quiz is ontwerp om jou kennis van getalwaardes, plekwaardes, en meer te toets.10 uitdagende vraeVerken verskeie wiskundige konsepteToets jou vaardighede en kennis","img":"https:/images/course7.png"}
Powered by: Quiz Maker