Hoe goed ken jy jou Disney-flieks?

Watter karakter verskyn nie in Winnie-the-Pooh nie?
Tigger
Piglet
Sebastian
Watter aktrise vertolk die rol van Belle in die lewendige-aksie-weergawe van Beauty and the Beast, wat in 2017 begin draai?
Emma Watson
Selena Gomez
Jennifer Lawrence
Uit watter fliek kom die liedjie “A Whole New World”?
The Lion King
Aladdin
Frozen
In watter fliek sal jy prinses Aurora raakloop?
Sleeping Beauty
The Little Mermaid
Cinderella
Watter Disney-prinses se prins heet Flynn Rider?
Rapunzel
Pocahontas
Merida
In watter land speel Beauty and the Beast af?
Frankryk
Duitsland
Amerika
Wat is die naam van die skurk in die fliek waarin Simba 'n karakter is?
Scar
Shere Khan
Lucifer
Wat is hierdie Disney-karakter se naam?
Tiana
Jasmine
Fa Mulan
Voltooi die reël in hierdie bekende liedjie uit Snow White and the Seven Dwarfs: Some day my prince will . . .
. . . come
. . . Kiss me
. . . Take me away on his white horse
Wat is die naam van hierdie nuutste Disney-prinses?
Moana
Wakiki
Lalago
Waarin verander die voetstoeltjie aan die einde van Beauty and the Beast?
'n Hond
'n Kat
'n Babavarkie
Wat is hierdie karakter se naam?
Elsa
Anna
Eudora
In watter fliek verskyn hierdie gebou?
Peter Pan
The Rescuers
The Aristocats
Wat is die naam van die bose fee in Sleeping Beauty?
Cruella de Vil
Maleficent
Grimhilde
Uit watter fliek kom hierdie inspirerende reël? “When life gets you down, you know what you gotta do? Just keep swimming, just keep swimming”
Finding Nemo
The Little Mermaid
Atlantis
Uit watter Disney-fliek is hierdie toneel?
Frozen
Pinocchio
Hercules
Watter een van hierdie Disney-heldinne het nie rooi hare nie?
Merida
Ariel
Jasmine
In watter fliek verskyn hierdie boosaardige vrou?
One Hundred and One Dalmatians
Tangled
The Aristocats
Watter karakter spog met die stem van Tom Hanks?
Woody in Toy Story
John Smith in Pocahontas
Quasimodo in The Hunchback of Notre Dame
Wie leer Mowgli oor die "bare necessities" van die lewe in The Jungle Book?
Bagheera
Baloo
Kaa
BONUSVRAAG: Watter ander Disney-prinses kom loer in by prinses Elsa se kroning in Frozen?
Rapunzel uit Tangled
Belle uit Beauty & the Beast
Sneeuwitjie uit Snow White and the Seven Dwarfs
{"name":"Hoe goed ken jy jou Disney-flieks?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Which character below does not appear in Winnie the Pooh?, Which actress plays Belle in Disney’s upcoming live-action version of Beauty and the Beast?, In which movie will you hear the song “A Whole New World”?","img":"https://cdn.poll-maker.com/12-528335/a1ekdlwavrfl.jpg?sz=1200-00000004891000005300"}
Powered by: Quiz Maker