Bybel toets

A vibrant scene depicting an open Bible with highlighted verses and a question mark, surrounded by religious symbols and a warm light.

Die Bybel Toets

  • Ontdek boeke in die Bybel
  • Test jou kennis van die gebooie
  • Leer meer oor Bybelse strukture
16 Questions4 MinutesCreated by StudiousBee342
Watter boek kom na Rut? 
1 Samuel
Deuteronomium
Joshua
1 Konings
Other
Please Specify:
Die hoeveelste gebod is eer jou vader en jou moeder?
Die 5de gebod
Die 1ste gebod
Die 10de gebod
Die 4de gebod
Other
Please Specify:
Wat is die eerste boek in die Bybel?
Hoeveel gebooie is daar?
10
350
12
2
Other
Please Specify:
Watter boek kom na 2 Samuel
In watter boek die Bybel kry ons die 10 gebooie
Deuteronomium en Eksodus
Markus
Johannes
Levitikus
Other
Please Specify:
Hoeveel boeke is Kronieke?
Tussen watter boeke is Rigters?
Joshua en Rut
Psalms en Spreuk
Amos en Esegiël
2 Samuel en 1 Konings
Other
Please Specify:
Watter boek kom na Psalms?
Spreuke
Joël
Klaagliedere
Hooglied
Other
Please Specify:
Noem die 5 boeke wat na Psalms kom
Die 2de gebod handel oor:
Jy mag geen gesnede beelde maak van enige diere.
Jy mag God se Naam nie gebruik sonder om oor Hom te dink nie.
Jy mag nie begeer nie.
Jy mag nie steel nie.
Other
Please Specify:
Die boek voor Esegiël ?
Klaagliedere
Spreuke
Hooglied
Amos
Other
Please Specify:
Die 4de gebod handel oor?
Heilige die Sabbat.
Jy mag nie steel nie.
Daar is net 1 God.
Jy mag nie moord pleeg nie.
Other
Please Specify:
Watter boek is voor Eksodus?
Genesis
Deuteronomium
Joël
Numeri
Other
Please Specify:
Noem 2 boeke na Esra.
{"name":"Bybel toets", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"<pTest jou kennis van die Bybel met hierdie opwindende quiz! Of jy nou 'n ervare Bybelkenner is of net wil leer, hierdie toets bied 'n goeie geleentheid om jou kennis uit te sorteer.Ontdek boeke in die BybelTest jou kennis van die gebooieLeer meer oor Bybelse strukture","img":"https:/images/course7.png"}
Powered by: Quiz Maker