Oor 'n motorfiets

A two friends riding a motorcycle, having fun in a whimsical setting with a comedic and adventurous atmosphere.

Oor 'n Motorfiets Quiz

Test your knowledge about the quirky characters and events surrounding Drikus and Hoender in this entertaining quiz! Answer multiple-choice questions, checkboxes, and fill in the blanks to see how well you know the storyline.

Highlights of the quiz include:

  • Engaging multiple-choice questions
  • Fun scenarios to describe
  • A chance to showcase your memory skills!
12 Questions3 MinutesCreated by BikingBuddy247
Hoender se regte naam
Martin Antonie Retief
Martin Antonio Retief
Martin Retief
Martin Antonie Retief
Gee die persoon se naam wat die volgende beste beskryf: Hy eet elke oggend baie eiers op die bus.
Patrick
Waylon
Safraaz
Hoender
Noem al die kinders wat op die bus is.
Safraaz
Mandi
Jolandi
Waylon
Chris
Hoender
Patrick
Moosa
Oom Haasbroek
Yolandi
Wat is Drikus se hond se naam?
Cheetah
Killer
Woefie
Brakkie
Voltooi die gebeurtenis in Drikus se kamer? Kies die regte antwoorde
Hoender loop in Drikus se kamer in.
Drikus spring op en skud Hoender se hand
Drikus lê op die bed met 'n drup in sy hand
Hoender is lelik met Drikus
Drikus kyk na 'n vampierfliek
Drikus is besig om 'n zombiefliek te kyk
Drikus vertel Hoender van Bela Lugosi
Drikus vertel Hoender van Mel Gibson
Drikus se kamer is vol plakkate waarvan een: Nightmare on Elm Street is
Hoender vra omverskoning
Drikus vertel Hoender dat hy kanker het.
Hoender huil en loop uit
Drikus vra of Hoender saam hom 'n fliek wil maak.
Verduidelik die eerste toneel van die fliek:
Drikus en Hoender ry op 'n motorfiets
Hoender daag by Drikus se huis op en Marinda is daar.
Drikus wys Hoender hoe om soos 'n Zombie te loop
Drikus wys Hoender hoe kamstige bloed lyk
Hoender is nogsteeds onseker wat van hom verwag word
Drikus sit die kamstige bloed op Hoender se arm
Hoender skrik en skree so hard
Marinda skrik en skree regtig
Marinda maak of sy skrik en lag na die tyd en sê dit lyk regtig
Drikus sê hy wou net Hoender wys hoe dit lyk
Drikus vertel vir Hoender dat hy buite moet staan en sy hand by die venster moet in druk
Drikus en Cheetah begin die eerste toneel waar Drikus vertel van hy en sy laaste vriend, sy hond Killer
Drikus begin die fliek met die Zombie toneel
Drikus praat en dan druk 'n Zombie sy hand deur die venster.
Wat is die fliek se naam?
Die einde van alles
Die einde van die heelal
Die einde van die wereld
Die einde van die Wêreld?
Wat het Hoender se pa hom geleer van 'n getal?
Hoe om goed uit te werk
Hoe om groot somme te maak
Hoe om gelukkige getalle uit te werk
Hoe om wiskunde te doen
Wat haal Hoender uit sy ma hulle se kamer uit?
Sy pa se handskoene
Sy pa se leerbaadjie
Sy pa se hangertjie
Sy pa se geld
Beskryf die twee toneel.
Drikus en Hoender ry op 'n motorfiets
Drikus wys Hoender hoe om soos 'n Zombie te loop
Drikus is baie moeg en siek in die toneel
Drikus verduidelik Hoender wat om te doen as hy met die motorfiets ry
Drikus en Hoender doen die toneel perfek.
Drikus trek die leerbaadjie aan en dis heeltemal te groot vir hom
Drikus trek die leerbaadjie aan en dis heeltemal te klein vir hom
Drikus klim op die motorfiets saam Cheetah en kom by die heuwel afgery
Drikus jaag te vinnig verby Hoender
Drikus kom verby die lyn en Hoender spring uit
Cheetah hardloop weg vir Hoender
Cheetah gryp Hoender en byt hom op sy been
Chris staan en lag vir Hoender en Drikus langs die draad
Chris dink nie dis baie snaaks nie.
Chris sê dis die snaakste ding wat sy nog ooit gesien het.
Van waar ken Hoender vir Chris?
Van die skool
Van die huis
Van die bussie af
Hulle is maatjies
Wat stel Chris voor?
Chris verduidelik dat sy vir Hoender ken
Chris sê dat Drikus siek lyk
Chris sê dat Drikus mean probeer lyk met sy hare wat kaalkop is.
Chris wil glad nie 'n rol in die fliek hê nie
Chris wil Hoender en Drikus probeer wys van die perfekte plek.
Drikus verduidelik dat hy en 'n meisie nou vasgevang is in 'n skuur
Drikus verduidelik dat hy en Cheetah nou vasgevang is in 'n skuur
Drikus sê sy naam is Brad in die fliek
Drikus sê sy naam is Mel in die fliek
Marinda was baie kwaad vir Drikus
Marinda het Drikus verbied om uit die huis te gaan
Chris vang Hoender vir haar staar op die bus
{"name":"Oor 'n motorfiets", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Test your knowledge about the quirky characters and events surrounding Drikus and Hoender in this entertaining quiz! Answer multiple-choice questions, checkboxes, and fill in the blanks to see how well you know the storyline.Highlights of the quiz include:Engaging multiple-choice questionsFun scenarios to describeA chance to showcase your memory skills!","img":"https:/images/course2.png"}
Powered by: Quiz Maker