Watter soort student is jy?

A vibrant illustration of diverse students studying together in a cozy coffee shop, surrounded by books and laptops, with a warm and inviting atmosphere.

Watter Soort Student Is Jy?

Ontdek watter tipe student jy is met ons prettige en insigtelike quiz! Dit is die perfekte geleentheid om jouself te leer ken en meer oor jou akademiese styl te ontdek.

  • 8 vrae om jou unieke karakter te onthul.
  • Kom meer te wete oor jou voorkeur en gedrag.
  • Verken hoe jy met ander studente vergelyk.
8 Questions2 MinutesCreated by CuriousStudent47
Hoeveel koffie drink jy in ʼn dag?
Dit hang af watter deel van die akademiese jaar dit is.
Een of twee, met melk en baie suiker.
Ek is glad nie seker nie ... Tussen drie en vyf?
Koffie is ongesond; ek verkies tee.
Koffie is vir grootmense. Gee my warm sjokolade.
Tel koffie-proteïne-“shakes”?
Met watter Friends-karakter identifiseer jy die meeste?
Monica
Phoebe
Ross
Chandler
Rachel
Joey
Sien jy jouself meer as iemand wat:
Altyd meer moeite doen as wat van jou verwag word?
Altyd per ongeluk laat is?
Altyd meer wil weet as wat in die handboek staan?
Beter sou kon leer as klasse beweging ingesluit het?
Hard probeer, maar steeds oorweldig voel?
Gefrustreerd raak wanneer jy nie tyd het om te ontspan nie?
Wat sal jou ideale dag wees?
ʼn Dag wat vroeg begin, sodat jy al jou opsommings kan klaar maak.
ʼn Dag wat jy en jou vriende spontaan gereël het om iets te doen?
ʼn Rustige dag by die huis saam met familie en vriende?
Rustig ʼn interessante boek lees met ʼn koppie koffie of tee?
ʼn Lekker staptoer of bergklim.
ʼn Hele dag met geen verantwoordelikhede nie en goeie internetverbinding.
Watter een van hierdie beelde maak jou opgewonde?
0%
0
 
0%
0
 
0%
0
 
0%
0
 
0%
0
 
0%
0
 
Jou vriend(in) nooi jou om saam met hulle by ʼn restaurant te gaan eet. Doen jy die volgende?
Soek die restaurant op en bestudeer vooraf die spyskaart, sodat jy weet wat om te bestel as jy daar is.
Kies volgens ʼn foto van die kos.
Raak oorweldig wanneer jy moet bestel, want alles lyk lekker en besluitneming is moeilik!
Kies iets nuuts elke keer.
Iets met lekker baie proteïne. Jy het hard geoefen.
Stel voor dat julle ʼn restaurant van ʼn interessante wêrelddeel besoek.
Hoe sal jou vriende jou beskryf?
Angstig
Slim
Snaaks
Georganiseerd
Fiks
Rustig
In jou vriendegroep is jy ...
Die “mom-friend”, die verantwoordelike een wat altyd na almal kyk.
Die persoon wat altyd hulle goed verloor.
Die jock – die persoon wat goed is in sport en meer Supersport kyk as Netflix.
Die stem van rede, wanneer almal anders iets dom wil doen.
Die “chilled” een.
Die een wat die vrede bewaar.
{"name":"Watter soort student is jy?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Ontdek watter tipe student jy is met ons prettige en insigtelike quiz! Dit is die perfekte geleentheid om jouself te leer ken en meer oor jou akademiese styl te ontdek.8 vrae om jou unieke karakter te onthul.Kom meer te wete oor jou voorkeur en gedrag.Verken hoe jy met ander studente vergelyk.","img":"https:/images/course5.png"}
Powered by: Quiz Maker