Woody, van Toy Story, word deur watter akteur vertolk?
Tom Hanks
Robin Williams
Ryan Gosling
Jack Black
Wat was die eerste vollengte fliek wat deur Walt Dinsey gemaak is?
Snow White and the Seven Dwarfs
Cinderella
Sleeping Beauty
Lion King
Die hoeveelste planeet is die Aarde van die son af?
Tweede planeet
Derde planeet
Vierde planeet
Vyfde planeet
Watter een van die volgende soogdiere kan nie spring nie?
Kameelperd
Leeu
Olifant
Buffel
Wie het in 2019 die Wêreldrugbybeker gewen?
Nieu-Seeland
Australië
Engeland
Suid-Afrika
Wat was die naam van die Ocean Gate duikboot, wat in Junie 2023, inplof het?
Titan
Titanic
Titus
Tiran
Teen wie het die Proteas in die semifinaal van die 2023 Krieketwêreldbeker, verloor?
Engeland
Pakistan
Indië
Australië
Die proses wat plante gebruik om te groei staan as wat bekend?
Koolstofdioksied
Fotosintese
Herwin
Revolusie
Wat word diere genoem wat slegs plante eet?
Herbivore
Karnivore
Omnivore
Alomvore
Waar sal 'n mens die Tibia in die menslike liggaam aantref?
Kop
Arm
Been
Nek
Watter land is die kleinste land ter wêreld?
Vatikaanstad, Europa
Luxembourg, Europa
Monaco, Europa
Malta, Europa
Hoeveel tande het 'n volwassene?
32 tande
30 tande
34 tande
26 tande
Watter oseaan is die grootste oseaan?
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Arktiese Oseaan
In watter land het die Olimpiese Spele ontstaan?
Engeland
Griekeland
Amerika
China
Watter kleur is die sterre op die Amerikaanse vlag?
Rooi
Blou
Swart
Wit
Watter publieke vakansiedag vind elke jaar op die 1ste Mei plaas?
Vryheidsdag
Werkersdag
Jeugdag
Erfenisdag
Wat is die langste rivier in die wêreld?
Nyl
Amasone
Oranje
Kongo
Wie was die eerste president van Suid-Afrika?
CR Swart
FW de Klerk
Nelson Mandela
Thabo Mbeki
Wie het die Mona Lisa geskilder?
Michelangelo
Leonardo da Vinci
Leonardo DiCaprio
Vincent van Gogh
Waar sal jy die Big Ben aantref?
London, Engeland
New York, Amerika
Sydeny, Australië
Frankryk, Parys
Watter kleure is die drie primêre kleure?
Groen, blou en geel
Geel, rooi en groen
Rooi, blou en geel
Blou, geel en rooi
Wat is die hardste, natuurlike element wat op aarde gevind word?
Goud
Yster
Diamant
Staal
Wat is die grootste vis?
Blouwalvis
Walvishaai
Witdoodhaai
Reusagtige Seekat
Watter geldeenheid gebruik Japan?
Euro
Yen
Rupee
Bath
Wat is die hoogste berg ter wêreld?
Mount Kilimanjaro
Mount Fiji
Mount Everest
Mount McKinley
Watter taal word die meeste in Brazil gepraat?
Engels
Spaans
Frans
Portugees
Watter orgaan is die grootste orgaan van die liggaam?
Hart
Longe
Vel
Derms
Watter maatskappy se slagspreuk is "Just do it"?
Adidas
Apple
Samsung
Nike
Wie is tans die regerende party van Suid-Afrika?
DA
COPE
EFF
ANC
Hoeveel bene is daar in die menslike liggaam?
206
196
216
226
{"name":"Woody, van Toy Story, word deur watter akteur vertolk?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Woody, van Toy Story, word deur watter akteur vertolk?, Wat was die eerste vollengte fliek wat deur Walt Dinsey gemaak is?, Die hoeveelste planeet is die Aarde van die son af?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker