Huisgenoot-nuusvasvra: 29 Mei tot 5 Junie 2018

Op watter Noordwes-dorp is twee tienermeisies in hul koshuis vermoor?
Stella
Vryburg
Klerksdorp
. . . , die bank wat geld aan oudpres. Jacob Zuma geleen het om sy Nkandla-skuld te betaal, huiwer op die rand van ineenstorting.
VBS Mutual Bank
NBC Mutual Bank
SAB Mutual Bank
Petrol styg Woensdag met 82c per liter. Wanneer laas was dit so duur?
2015
2016
Nog nooit
Watter bekende Kim het die afgelope week met pres. Donald Trump van Amerika vergader?
Kim Kardashian
Kim Jong-oen
Kim Cloete
Watter drie Afrikaanse musikante is die naweek by die SAMA-musiekpryse vereer?
Kurt Darren
Karen Zoid
Fokofpolisiekar
Jo Black
Hoekom het die tennisster Serena Williams in ’n swart lyfpakkie aan die Franse Ope deelgeneem?
Om die bloedklonte te help voorkom wat haar ná haar swangerskap pla.
Om hulde te bring aan die fliek Black Panther.
Om haar ratser op die baan te maak.
Waarom het Henri van Breda sy gesin met ’n byl aangeval?
Omdat hy onder die invloed van dwelms was.
Omdat hy ’n epileptiese aanval gehad het.
Hy het nie ’n rede verstrek nie.
Al drie hierdie onderwerpe was die afgelope week in die nuus. Watter een was fopnuus?
WhatsApp gaan van Saterdag af ledegeld begin vra.
Die SA onderwysdepartement oorweeg dit om geskiedenis ’n verpligte matriekvak te maak.
Minstens 27 lede van SA se misdaadintelligensie het misdaadrekords.
Die akteur Tom Cruise het ’n foto getwiet van die stel van ’n opspraakwekkende opvolgfliek op een van sy ikoniese rolprente. Van watter fliek praat ons?
Top Gun
Mission Impossible
Jack Reacher
’n Swart kaptein gaan die Springbokke vir die eerste keer lei, teen Engeland. Wie is dit?
Siya Kolisi
Tendai Mtawarira
Chiliboy Ralepelle
Wat moet openbare geboue in die Duitse staat Beiere nou volgens wet doen?
Hulle moet Christelike kruise bo hul ingang hang.
Hulle moet foto’s van hul kanselier, Angela Merkel, ten toon stel.
Hulle moet gebedskamers vir Moslems voorsien.
Wat was die uitslag van die Springbokke se toets die naweek teen Wallis?
Wallis het gewen.
Die Springbokke het gewen.
Die uitslag was gelykop.
’n Rassistiese twiet het die Amerikaanse komediant Roseanne Barr haar TV-program gekos. Wat het volgens haar die uitbarsting teweeggebring?
Slaappille
€�n Maniese episode
Iemand het by haar Twitter-rekening ingebreek
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 29 Mei tot 5 Junie 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Op watter Noordwes-dorp is twee tienermeisies in hul koshuis vermoor?, . . . , die bank wat geld aan oudpres. Jacob Zuma geleen het om sy Nkandla-skuld te betaal, huiwer op die rand van ineenstorting., Petrol styg Woensdag met 82c per liter. Wanneer laas was dit so duur?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker