Wat eet jou kind(ers) by die skool?
Kos wat ek vir hulle inpak
Hulle koop iets by die snoepie.
My kind hou nie van eet nie en neem ook nie kos skool toe nie.
Wat bepaal die inhoud van hul kosblikke?
Beskikbare seisoenvrugte
Wat ons ook al in die huis het
Peuselhappies wat my kind(ers) kies
Stuur jy drinkgoed saam?
Ja, water.
Ja, boksies sap.
Nee. Ek gee geld waarmee hulle koeldrank of wat ook al kan koop.
Wat beskou jy as goeie kosblik-ekstras?
Jogurt, vrugte en groente
Skyfies, lekkers en koekies
Sakgeld werk die beste - daarmee kan hulle koop wat hulle wil.
Wat is jou mening oor ingepakte kosblikke?
Ek doen my bes om te sorg dat my kind se kosblik gesond en goed gebalanseerd is.
Dis moeilik om kleintjies gelukkig te hou en stresvol om elke dag kos in te pak.
Ek is besig en probeer tyd spaar. Die skool se snoepie verkoop alles wat hulle nodig het.
{"name":"PAK JY DIE IDEALE KOSBLIK VIR JOU KINDERS IN?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wat eet jou kind(ers) by die skool?, Wat bepaal die inhoud van hul kosblikke?, Stuur jy drinkgoed saam?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker