NETWERK24 NUUSVASVRA - Week 26 Aug tot 1 Sept

Dié tropiese storm het absolute verwoesting aan die Golfkus van Amerika gesaai, tot die dood van minstens 44 mense gelei en meer as ’n miljoen mense dakloos gelaat.
Irma
Sandy
Katrina
Harvey
Earl
Hy is pas aangekondig as die Suid-Afrikaanse krieketspan se nuwe afrigter.
Russell Domingo
Ottis Gibson
Kepler Wessels
Jacques Kallis
Watter Afrikaanse vermaaklikheidster vier sy 30ste jaar in die bedryf ná meer as 6 000 lewende vertonings, 79 verhoogproduksies, 17 albums, ses DVD’s, 17 boeke en drie televisiereekse.
Coenie de Villiers
André Schwartz
Nataniël
Steve Hofmeyr
Hierdie asteroïd, met 'n grootte van 4,4 km ook een van die grootste nóg, het Vrydag 1 September die aarde veilig verbybeweeg.
Florence
Vesta
Juno
Eros
Watter Suid-Afrikaanse bekende het dié frase in die week geuiter: "Ek vra nie hulp vir my seun"?
Robert Mugabe
Jacob Zuma
Pravin Gordhan
Hlaudi Motsoeneng
'n Boek oor hierdie bekende se lewe is hierdie week van die rakke afgehaal.
Prinses Diana
Tiger Woods
Rian van Heerden
Joost van der Westhuizen
Die petrolprys gaan Woensdag 6 September met hierdie bedrag styg:
63c per liter
85c per liter
10c per liter
R1,00 per liter
{"name":"NETWERK24 NUUSVASVRA - Week 26 Aug tot 1 Sept", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Dié tropiese storm het absolute verwoesting aan die Golfkus van Amerika gesaai, tot die dood van minstens 44 mense gelei en meer as ’n miljoen mense dakloos gelaat., Hy is pas aangekondig as die Suid-Afrikaanse krieketspan se nuwe afrigter., Watter Afrikaanse vermaaklikheidster vier sy 30ste jaar in die bedryf ná meer as 6 000 lewende vertonings, 79 verhoogproduksies, 17 albums, ses DVD’s, 17 boeke en drie televisiereekse.","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker