Huisgenoot-nuusvasvra: 8-14 Julie 2017
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 8-14 Julie 2017", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Waarmee spog Carol Avenant, meisie van die rugbypersoonlikheid Toks van der Linde, op foto’s wat Toks pas op sy Instagram-blad gedeel het?, Die tragedie waarin die Wellingtonse paartjie Jacques en Sunita van Dyk in ’n brand dood is, ontvou soos ’n speurverhaal waarin daar elke dag nuwe leidrade bekend word. Een bewering vandeesweek was dat ’n man ’n houer brandstof by ’n vulstasie gekoop het. Aan watter haarstyl word dié man uitgeken?, Wat het uiteindelik met die vier leeus gebeur wat uit die Krugerwildtuin ontsnap en die afgelope week in Mpumalanga rondgedwaal het?","img":"https://cdn.poll-maker.com/19-765006/jupiter.jpg?sz=1200-01113000000871005300"}
More Quizzes
Chapter 9 Quiz
9434
Waw Asia the Trivia!
5228
Bowling for Columbine Quiz
1890
Which Friends character are you
13650
Invalid Notice of Termination
630
Which Byzantine Person Are You?
7428
Choose Your Fate Quiz
320
General Rules & Safety - 20 Questions
201023
Olivia and Hailey quiz (dun dun dun)
520
630
How well do you know Tan?
1165
Biochimie clinique Prof Chany 52-102
51260