Huisgenoot-nuusvasvra: 27 Maart-2 April 2018

Op watter Wes-Kaapse kusdorp het ’n proteschaos losgebars, onder meer weens ’n gebrek aan bekostigbare behuising?
Hermanus
Langebaan
Plettenbergbaai
Wat beteken crimen injuria, die misdaad waarvoor die Gautengse eiendomsagent Vicki Momberg pas tot effektief twee jaar tronkstraf gevonnis is?
Onwettige, opsetlike en ernstige haatspraak
Onwettige, opsetlike en ernstige rassisme
Onwettige, opsetlike en ernstige aantasting van iemand se eer
Hoe oud was Winnie Mandela met haar afsterwe Sondag?
79
80
81
Waarom het talle Suid-Afrikaners die afgelope week selfies saam met pres. Cyril Ramaphosa op sosiale media gedeel?
Hy was saam met hulle ’n passasier in ’n vliegtuig se ekonomiese klas.
Hulle het oor die Paasnaweek saam met hom in Durban gestap.
Hulle het in ’n simboliese protesaksie sy plaas in Mpumalanga beset.
Wat het oor die Paasnaweek uit die ruimte op die Aarde neergestort?
Oorblyfsels van ’n Chinese ruimtestasie waaroor beheer verloor is
Oorblyfsels van ’n vuurpyl wat voorraad na die Internasionale Ruimtestasie moes neem, maar onklaar geraak het
Oorblyfsels van ’n spioenasiesatelliet met sonpanele van 14 meter lank
Watter slegte gewoonte steek Karlien van Jaarsveld vir haar kinders weg?
Sy is ’n roker.
Sy drink baie gaskoeldrank.
Sy grawe soms in haar neus.
Meer as 20 lande het die afgelope week of wat altesaam sowat 150 diplomate van . . . uitgeskop.
Rusland
Venezuela
Noord-Korea
Volgens ’n studie wat die afgelope week verskyn het, het navorsers ’n nuwe . . . . ontdek.
Menslike orgaan
Vasteland
Seedier
Hoe weet ons die oud-krieketster Jacques Kallis is verloof?
Sy verloofde, Charlene Engels, het ’n foto van hulle waarop haar ring te sien is, op Instagram gedeel.
Hy het op Facebook ’n foto gedeel van hul hond met ’n bordjie om sy nek waarop staan: “My ouers gaan trou!”
Hy het voor die skare toeskouers wat op Nuweland was om na die wedstryd tussen die Proteas en Australië te kyk, op sy knie neergesak en haar om haar hand gevra.
Wat het die celeb-paartjie Derick Hougaard en Nádine Saterdag vir die eerste keer saam gedoen?
Op Loftus Versveld na ’n rugbywedstryd gaan kyk
Derick se tweeling op ’n uitstappie geneem
Karaoke by ’n partytjie gesing
Morné Morkel verlaat die Proteas. Watter bynaam het hy in die loop van sy loopbaan gekry?
Haydos
Merry-Go-Round
Hottie
Teen watter beleërde burgemeester het ’n beplande mosie van wantroue verlede week in ’n chaos verval?
Athol Trollip van Nelson Mandelabaai
Patricia de Lille van Kaapstad
Mzwandile Masina van Ekurhuleni
Watter buurstaat van Suid-Afrika het die afgelope week ’n nuwe president gekry?
Namibië
Botswana
Mosambiek
Watter gereg is aan gaste uitgedeel by die R20 miljoen-afskeidspartytjie vir die Vrystaatse premier, Ace Magashule?
€�n Broodrolletjie en ’n hoenderporsie
€�n Broodrolletjie en ’n Weense worsie
€�n Gekookte eier, ’n stukkie ham en ’n plakkie kaas
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 27 Maart-2 April 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Op watter Wes-Kaapse kusdorp het ’n proteschaos losgebars, onder meer weens ’n gebrek aan bekostigbare behuising?, Wat beteken crimen injuria, die misdaad waarvoor die Gautengse eiendomsagent Vicki Momberg pas tot effektief twee jaar tronkstraf gevonnis is?, Hoe oud was Winnie Mandela met haar afsterwe Sondag?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker