Huisgenoot-nuusvasvra: 4-10 Mei 2019

Master Archie Harrison Mountbatten-Windsor is uiteindelik gebore. Waar kom die nuwe koninklike baba se tweede naam vandaan?
Dit beteken letterlik “seun van Harry”.
Hy is genoem na sy peetpa, Harrison Ford.
Harrison is ook sy oupa, Charles, se tweede naam.
Hoeveel partye het aan vandeesweek se SA verkiesing deelgeneem?
42
48
51
Watter moderne item was per abuis in die afgelope week se Game of Thrones-episode te sien?
€�n Wegneemkoffiebeker
€�n iPhone
€�n Sonbril
Die wêreld- en Suid-Afrikaanse ekonomie is onder toenemende druk weens ’n handelsoorlog tussen Amerika en watter land?
China
Kanada
Verenigde Koninkryk
Hoeveel spesies op Aarde is in gevaar, volgens ’n opspraakwekkende nuwe verslag deur die Verenigde Nasies?
540 000
670 000
1 miljoen
Wat noem die sanger Jo Black die teaterrestaurant wat hy einde vandeesmaand open?
The Bearded Butcher
The Bearded Singer
The Bearded Biltong
In watter land is die wêreld se diepste myn, wat nou dalk te koop is?
Suid-Afrika
Rusland
Amerika
Suid-Afrika se eerste Bachelor-reeks het ten einde geloop. Het Lee Thompson darem liefde in die reeks gevind?
Ja
Nee
Ja en nee
Watter bekende sangeres het net 34 persent nierfunksie oor?
Amanda Strydom
Yvonne Chaka Chaka
Rina Hugo
By watter staatsinstelling is tenders soms deur ’n komitee van net een mens goedgekeur, aldus getuienis wat die afgelope week voor die Zondo-kommissie gelewer is?
Transnet
Eskom
Denel
In watter land is daar drie spelfoute op ’n geldnoot waarvan 46 miljoen in omloop is?
Australië
Italië
Amerika
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 4-10 Mei 2019", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?, Wie of wat is Mangkhoet?, Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?","img":"https://cdn.poll-maker.com/33-1124594/photoshop-advertensie.jpg?sz=1200"}
Powered by: Quiz Maker