Huisgenoot: Toets jou algemene kennis!

Wat word in desibel gemeet?
Tyd
Klank
Spoed
In watter oseaan is die eiland Mauritius?
Indiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Stille Oseaan
Watter stad in Suid-Afrika is bekend vir sy rose?
Durban
Bloemfontein
Kaapstad
Wat is die naam van die destydse tienerster van Hannah Montana-faam?
Miley Cyrus
Britney Spears
Vanessa Hudgens
Watter versekeringsmaatskappy se slagspreuk is Waar jy altyd iets uitkry?
Auto & General
Mutual & Federal
Outsurance
Watter stad is die hoofstad van Angola?
Luanda
Maseru
Gaborone
Van watter land kom die tennisspeler Jo-Wilfried Tsonga?
Duitsland
Engeland
Frankryk
In watter museum is die skildery van die Mona Lisa?
Versailles
Louvre
Rodin
As wat het Maputo voorheen bekend gestaan?
Lourenço Marques
Salisbury
Cabinda
Uit hoeveel spelers bestaan ’n hokkiespan?
Nege
Elf
Twaalf
{"name":"Huisgenoot: Toets jou algemene kennis!", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wat word in desibel gemeet?, In watter oseaan is die eiland Mauritius?, Watter stad in Suid-Afrika is bekend vir sy rose?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker