AFRIKAANS EKSAMEN HERSIENING

A vibrant classroom setting with Afrikaans language posters on the walls and students engaging in a lively study session.

Afrikaans Exam Revision Quiz

Test your knowledge and enhance your Afrikaans language skills with our engaging exam revision quiz! This quiz covers essential topics including grammar, vocabulary, and sentence structure.

  • Practice various aspects of Afrikaans.
  • Improve your understanding with focused questions.
  • Perfect for students preparing for exams.
11 Questions3 MinutesCreated by LearningLion24
Skryf die volgende nommers as woorde (telwoorde)
10 _______
14 _______
16 _______
50 _______
Skryf die volgende sin in die verlede tyd (Past tense).
Sam se pa is 'n sokker speler.
Skryf die volgende sin in die teenwoordige tyd (Present tense).
Dit het goed met Sam en Tom gewerk.
Gee die teenoorgesteldes (opposites) van die volgende woorde.
 
goed ________
groot _______
pa ________
Vul die regte voorsetsels (prepositions) in.
Ek sit ____________ 'n stoel __________ die klas. My tas is ___________ my tafel.
Verander die son van die direkte rede na die indirekte rede. (indirect speech).
Sam se: "Ek speel sokker."
Watter woord in die sin is 'n persoonlike voornaamwoord (Personal pronoun).
 
Sam speel elke dag sokker met sy bal.
Sam
Sokker
Sy
Watter woord in die sin is 'n besitlike voornaamwoord (Possessive pronoun).
Die sokker bal is myne.
Die
Myne
Sokker
Bal
Watter woord in die sin is 'n betreklike voornaamwoord (relative pronoun)
Julle mag nie daarmee speel nie.
Daarmee
Julle
Speel
Gee die meervoude (plural) van die volgende woorde.
man ___________
kind ___________
piesang ________
Verbeter die volgende sin. (Fix setence)
 
sam het hy eie sokkertoernooi vir die kompetisie beplan
{"name":"AFRIKAANS EKSAMEN HERSIENING", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Test your knowledge and enhance your Afrikaans language skills with our engaging exam revision quiz! This quiz covers essential topics including grammar, vocabulary, and sentence structure.Practice various aspects of Afrikaans.Improve your understanding with focused questions.Perfect for students preparing for exams.","img":"https://cdn.poll-maker.com/104-5106747/img-sslvh8xwyoeu6bkrckqt7les.jpg"}
Powered by: Quiz Maker