Huisgenoot-nuusvasvra: 11-17 Desember 2018

Afrikaanse musiekliefhebbers bespiegel wyd of . . . Die sanger Chris Chameleon se pa is.
Bles Bridges
Gé Korsten
Lance James
Wie is Catriona Gray?
Die nuwe Mej. Heelal
Die sanger Dozi se derde vrou
€�n Nuwe karakter in 7de Laan
Watter wêreldleier het ’n mosie van wantroue in hom/haar oorleef?
Theresa May van Brittanje
Donald Trump van Amerika
Shinzō Abe van Japan
Waaroor was oudpres. Jacob Zuma vandeesweek NIE in die nuus NIE?
Hy het tot die Twittersfeer toegetree.
Die hooggeregshof het gelas dat hy terugwerkend en in die toekoms self vir sy hofsake moet opdok.
Hy het getwiet dat hy Nkandla gaan verkoop om sy regskoste te betaal.
Ashwin Willemse het in Mei 2018 van die SuperSport-stel afgestap en rassisme die skuld gegee. Watter volgende stap in dié verhaal word in Februarie verwag?. .
Die Menseregtekommissie gaan die saak ondersoek.
Ashwin val weer by SuperSport in.
Die saak gaan voor die gelykheidshof dien.
Karlien van Jaarsveld het histeries op Instagram aangekondig dat haar kinders saam met haar eksman, Derick Hougaard, verdwyn het. Waar is hulle kort daarna gevind?
Waar hulle op ’n bankie in ’n kuierplek lê en slaap terwyl Derick saam met vriende kuier
Waar hulle doelloos saam met hul pa deur die strate van Pretoria dwaal
In Derick se huis
Wie is pas deur die internasionale swembeheerliggaam Fina as die manswemmer van die jaar aangewys?
Chad le Clos
Cameron van der Burgh
Adam Peaty
Wat het die komediant Casper de Vries volgens hom aangehad toe ’n vriend hom laatnag ná ’n ernstige val bebloed en flou op die sypaadjie gevind het?
Niks
Gestreepte pajamas
€�n Rooi drafbroekie
Watter spelfout in een van die Amerikaanse president, Donald Trump, se twiets het Twitter die afgelope week laat gons?
€�Smocking gun” pleks van “smoking gun”
€�I thick” pleks van “I think”
€�Republickan Party” pleks van “Republican Party”
Die veroordeelde moordenaar en verkragter Mortimer Saunders is twee keer tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die moord op . . .
Courtney Pieters
Gill Packham
Fatima Patel
Watter Franse klub het tot groot verbasing van SA rugbyliggame aangekondig dat hulle ’n kontrak met die Springbok-slot Eben Etzebeth gesluit het?
Toulon
Toulouse
Stade Français
Watter rap-ster is vir altesaam agt Grammy-toekennings benoem?
Kendrick Lamar
Cardi B
Drake
Die tydskrif Time het vanjaar hul gesogte titel “Persoon van die Jaar” aan mense in ’n spesifieke beroep toegeken. Watter beroep is dit?
Joernaliste
Ebola-navorsers
Onderwysers
Die opvolgprent van watter ikoniese Disney-fliek gaan dié vakansie in Suid-Afrikaanse teaters draai?
Mary Poppins
Frozen
The Lion King
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 11-17 Desember 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?, Wie of wat is Mangkhoet?, Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?","img":"https://cdn.poll-maker.com/33-1124594/photoshop-advertensie.jpg?sz=1200"}
Powered by: Quiz Maker