Hoe goed ken jy jou koninklikes?

Hoe het Harry en Meghan mekaar ontmoet?
Op 'n toeoog-afspraak
By 'n swierige liefdadigheidsbal
Hollywood Hoekie vir Eensames
Kate Middleton het behoorlik gestraal toe sy op 29 April 2011 met prins William getroud is. Wie het haar rok ontwerp?
Alexander McQueen
Vera Wang
Monique Lhuillier
Harry en Meghan was verlede jaar in Afrika om Meghan se 36ste verjaardag te vier. Waarheen het die rooikopprins sy geliefde weggevoer?
Botswana
Zanzibar
Namibië
Wie was die eerste koninklike wat in ’n burgerlike seremonie getroud is?
Prins Charles toe hy met Camilla Parker Bowles getrou het
Prins Rainier toe hy met Grace Kelly getrou het
 
Prins Andrew toe hy met Sarah Ferguson getrou het
Twee corgi's het saam met koningin Elizabeth in die paadjie afgestap toe sy getroud is.
 
Waar
Onwaar
Moenie grappies oor die koninklikes maak nie!
Prins Philip het onlangs ’n operasie ondergaan aan sy . . .
Heup
Knie
Hart
Koningin Elizabeth verjaar op 21 April, maar in die openbaar vier sy dit altyd twee maande later. Hoekom?
Die weer is beter.
Daar's meer toeriste in Engeland en die bohaai is dus groter.
Die strate is minder glibberig en dus veiliger vir die perde.
Wie het prinses Diana eerste "die mense se prinses" genoem?
Tony Blair
Elton John
Koningin Elizabeth
Wat is die volle naam van die hertog en hertogin van Cambridge se oudste spruit?
Prins George Alexander Louis
Prins George Philip James
Prins George Albert Charles
Harry en Meghan het voor die troue in Harry se knus tweeslaapkamer-kothuis gewoon. Wat is dié blyplek se bynaam?
Nott Cott
Bucks Pal
Ken Glen
{"name":"Hoe goed ken jy jou koninklikes?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"How did Harry and Meghan meet?, Kate Middleton was glowing when she married Prince William on 29 April 2011. Which designer created the duchess’ wedding dress?, Harry and Meghan visited Africa last year to celebrate Meghan’s 36th birthday. Where did the flame-haired prince take his wife-to-be?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker