Wat is jou pasgeborene-IK?

Wat moet jy doen as jou baba brandboudjies het?
Ruil sy doek net twee keer per dag.
Laat hom ’n bietjie kaalbas lê.
Vee sy boudjies gereeld met ’n nat lappie af.
Hoe gereeld moet jy jou pasgeborene bad nadat die naelstring-stompie afgeval het?
Elke dag
Twee tot drie keer per week
Een keer per week
Hou lank moet jy wag voor jy jou baba na ’n bedrywige inkopiesentrum neem?
Tot sy minstens twee weke oud is
Tot sy minstens ses weke oud is
Tot sy minstens twee maande oud is
Wanneer kan jy die eerste ware glimlaggie verwag?
Teen twee weke oud
Teen vier weke oud
Teen ses weke oud
Wat sien jy op hierdie foto?
'n Baba met babaskilfers
'n Baba met luise
'n Baba met ekseem
Omtrent hoeveel uur moet jou pasgeborene per 24 uur slaap?
14 uur
16 uur
20 uur
Hoe lyk ’n baba van drie dae oud se poef?
Taai en swart
Mosterdgeel met korreltjies in
Ligbruin en glad
Wat is die veiligste slaapposisie vir jou baba?
Op haar rug
Op haar sy
Op haar maag
Waar of vals? Jy kan ’n pasgebore baba bederf deur hom op te tel elke keer as hy huil.
Waar
Vals
Jou pasgeborene se karstoeltjie moet ..... wys.
Vorentoe
Agtertoe
Hoe lank moet jou pasgeborene verkieslik tussen voedings slaap?
Drie tot vier uur
Vyf tot ses uur
Ses tot sewe uur
{"name":"Wat is jou pasgeborene-IK?", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wat moet jy doen as jou baba brandboudjies het?, Hoe gereeld moet jy jou pasgeborene bad nadat die naelstring-stompie afgeval het?, Hou lank moet jy wag voor jy jou baba na ’n bedrywige inkopiesentrum neem?","img":"https://cdn.poll-maker.com/10-464675/baby-with-cradle-cap.jpg?sz=1200-000000095053"}
Powered by: Quiz Maker