Huisgenoot-nuusvasvra: 11-17 September 2018

Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?
1967
1998
2009
Wie of wat is Mangkhoet?
€�n Tifoon wat die Ooste tans teister
Een van Sylvester die leeu se twee week oue welpies
Die oudste van Vosloorus se Buthelezi-vyfling
Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?
Volkswagen Kewer
Aston Martin
Ford Escort
Wat is pas in ’n mediese studie met ’n langer lewe verbind?
Om gereeld te vas
Joga
Om ná 65 aan te hou werk
Watter woorde uit ’n struggle-lied is volgens die Konstitusionele Hof nie rassisties nie?
Maak die boer dood
Slaan die boer
Vat die boer se plaas
Soveel moorde vind per dag in Suid-Afrika plaas, aldus die SAPD se nuutste syfers.
33
57
84
Watter plek in Suid-Afrika het die hoogste moordsyfer?
Nyanga, Kaapstad
Johannesburgse middestad, Gauteng
KwaMashu, Durban
Die Britse aktrise Thandie Newton het ’n Emmy vir beste ondersteunende drama-aktrise gewen. Wat is haar band met Suider-Afrika?
Haar ma is ’n Zimbabwiese prinses.
Sy is in Swaziland gebore.
Sy gaan uit met die SA komediant Trevor Noah.
Wie het oor Suid-Afrika gesê: “Daar is geen staat wat gekaap is nie. Sommige mense het net snaakse dinge gedoen.”
Jacob Zuma
Ajay Gupta
Supra Mahumapelo
Wat is in Australiese aarbeie gevind?
Naalde
Kiwivrug-pitte
Ingespuite bier
Watter sangeres is daarvan beskuldig dat haar nuutste musiekvideo ’n video van die Amerikaanse sangeres Gwen Stefani na-aap?
Karlien van Jaarsveld
Amor Vittone
Karin Kortje
Wat is in die Blombos-grot in die Suid-Kaap gevind?
Die wêreld se oudste tekening
Die vermiste dossier oor die seuns van Bird Island
Die oorskot van een van Gert van Rooyen se slagoffers
Watter Afrikaanse aktrise is deur die tydskrif Glamour SA as een van die land se glansrykste vroue aangewys?
Rolanda Marais
Tanya van Graan
Sandra Prinsloo
Watter Britse koninklike het saamgewerk om ’n sopkombuis-kookboek die lig te laat sien?
Meghan Markle
Kate Middleton
Zara Tindall
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 11-17 September 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?, Wie of wat is Mangkhoet?, Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?","img":"https://cdn.poll-maker.com/33-1124594/photoshop-advertensie.jpg?sz=1200"}
Powered by: Quiz Maker