Vasvra: Toets jou kennis van Kersfees

Watter Kersfeesliedjie begin so: Welkom o stille nag van vrede/onder die suiderkruis/wyl stemme uit die ou verlede/oor sterrehemel ruis
Somerkersfees
€�n Sonneblom uit Bethlehem
Maria se Wiegelied
Watter geskenke het die Drie Wyse Manne vir die Christuskind gebring?
Goud, wierook en mirre
Silwer, mirre en sout
Goud, mirre en sjokolade
In watter taal sê ons “uKhisimusi omuhle” om mense ’n geseënde Kersfees toe te wens?
Zoeloe
Noord-Sotho
Venda
Wat word die vier weke voor Kersfees genoem?
Advent
Lydenstyd
Vastyd
In watter land is Kersbome die eerste gebruik?
Duitsland
Oostenryk
Amerika
Na watter land het Josef, Maria en Jesus ná Jesus se geboorte gevlug?
Egipte
Mesopotamië
Sirië
Hierdie rooi blom word tradisioneel as Kersversiering ingespan. Wat is dit?
Poinsettia
Hibiskus
Anthirium
Die Neutekraker word tradisioneel met Kersfees uitgevoer. Wat is dit?
€�n Ballet
€�n Opera
€�n Musiekblyspel
Wat is die Kersfeestreffer waarvan die meeste ooit verkoop is?
White Christmas deur Bing Crosby
All I Want for Christmas is You deur Mariah Carey
Little Drummer Boy deur Boney M
Wat sit kinders tradisioneel op Oukersaand vir Kersvader uit?
Melk en koekies
Brandewyn en marsepein
Vrugtepons, neute en rosyne
Kersvader se elfies dra ’n klein ornament aan hul tone. Wat is dit?
Klokkies
Knopies
Tosseltjies
In watter land is die regte Sint Nicolaas gebore uit wie Kersvader ontstaan het?
Turkye
Duitsland
Nederland
Wat is die eerste Kersliedjie wat in die ruimte uitgesaai is?
Jingle Bells
Stille Nag
Christmas Star
Op die foto is ’n tradisionele Duitse kerskoek. Wat word dit genoem?
Christstollen
Lebkuchen
Zimtstern
{"name":"Vasvra: Toets jou kennis van Kersfees", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?, Wie of wat is Mangkhoet?, Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?","img":"https://cdn.poll-maker.com/33-1124594/photoshop-advertensie.jpg?sz=1200"}
Powered by: Quiz Maker