Wiskundige geletterdheid 10.1

A colorful and engaging educational illustration featuring numbers, math symbols, and students interacting with mathematics in a classroom setting.

Wiskundige Geletterdheid Quiz

Test jou wiskundige vaardighede met ons opwindende quiz! Hierdie quiz bevat 10 vrae wat jou begrip van getalle, persentasies, en eenvoudige berekeninge toets.

Word 'n meester in:

  • Getalondersteuning
  • Persentasies
  • Data-analise
  • Verhoudings
  • Gemiddelde spoed
10 Questions2 MinutesCreated by CalculatingEagle275
Een miljoen driehonderd duisend en vyf:
1 300 500
13 000 005
1 300 005
135 000
Skryf 11 000 200 in woorde:
Elf miljoen en twee honderd
Elf miljoen en twee honderd duisend
Een miljoen een honderd duisend en twee honderd
Elf biljoen en twee honderd
Daar is 6 balle in ‘n krieket-over. Hoeveel balle is daar in 10 overs?
66
16
6
60
Skryf 0,2241 as ‘n persentasie.
2,24%
22,41%
2241%
200%
Bereken: 3√512.
8
1536
170,67
18
Vereenvoudig die verhouding 27:9
2:1
3:1
4:1
9:3
John en Jane ontvang die wins in die verhouding 1:2. As die wins R12 000 is, hoeveel ontvang John?
R6 000
R8 000
R4 000
R12 000
Bereken 38% van R1 162.
R441,56
R44 156
R720,44
R30,58
Anthony ry teen ‘n gemiddelde spoed van 110km/h vir 2 hours. Hoe ver het hy gery?
55km
220km
0,02km
20km
Rond R878,56 af tot die naaste 10c (op ‘n kasregisterstrokie).
R878,60
R879,00
R880,00
R878,50
{"name":"Wiskundige geletterdheid 10.1", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Test jou wiskundige vaardighede met ons opwindende quiz! Hierdie quiz bevat 10 vrae wat jou begrip van getalle, persentasies, en eenvoudige berekeninge toets.Word 'n meester in: GetalondersteuningPersentasiesData-analiseVerhoudingsGemiddelde spoed","img":"https:/images/course8.png"}
Powered by: Quiz Maker