Huisgenoot-nuusvasvra: 3-9 Februarie 2020

Wie het NIE saam met Raphael Nadal en Roger Federer gespeel in die dubbelspel-voorwedstryd by Vrydagaand se opspraakwekkende Match in Africa NIE?
Elon Musk
Trevor Noah
Bill Gates
Wat is een van die uitdagings waarmee Duitsland Suid-Afrika volgens kanselier Angela Merkel wil help?
Groenkrag
Stiptelikheid
Die standaard van Duits-onderrig in skole
In watter Suid-Afrikaanse buurstaat word die Eerste Vrou van moord op haar man se eksvrou aangekla?
Lesotho
Zimbabwe
Namibië
Wat het Nancy Pelosi, speaker van die Amerikaanse Kongres, ná president Donald Trump se staatsrede gedoen?
Trump se toespraak opgeskeur
Omgeval
Uitgestorm
Watter wilde dier het vermoedelik die koronavirus aan mense oorgedra?
Ietermagog
Vlermuis
Slang
Wie speel die vroulike hoofrol in Huisgenoot se nuwe fliek, Vergeet My Nie?
Marguerite van Eeden
Carina Nel
Kim Engelbrecht
Waardeur is ’n Graaff-Reinetse sakeman gebyt toe hy sy hand niksvermoedend by sy kantoor-lessenaarlaai insteek?
Geelslang
Vioolspinnekop
Dikstertskerpioen
Wat het ’n Mango-vliegtuig onlangs in die lug tussen Kaapstad na Johannesburg oorgekom?
€�n Stuk van die vliegtuig het afgeval.
€�n Passasier met ’n neutallergie het anafilaktiese skok gekry en gesterf.
€�n Baba is tydens die vlug gebore.
€�n Organisasie waarvan die sanger Jo Black ’n stigterslid is, het ’n app bekendgestel wat . .
Kinders in staat stel om boelievoorvalle aan te meld
Kunstenaars help om hul toere te beplan
Mans help om te sien hoe hulle met ’n baard sal lyk
Oor watter besluit van die SA Lugdiens se sakeredders is daar nou ’n herrie?
Dat SAL binnelands net tussen Kaapstad en Johannesburg sal vlieg
Dat SAL al sy buitelandse vlugte moet opskort
Dat elke SAL-vlug voortaan met net die helfte van die vlugbemanning moet klaarkom
Wie is pas met die beste akteur-toekenning by die Fiësta-pryse bekroon?
Brendon Daniels
Christo Davids
Edwin van der Walt
En watter fliek het Sondagaand geskiedenis gemaak deur met die gesogte Oscar vir beste fliek weg te stap?
Parasite
1917
The Irishman
Wie is Marciel Hopkins?
Boer Soek ’n Vrou se nuwe aanbieder
Die vrou wat die Mej. Suid-Afrika-kroon by Zozi Tunzi oorgeneem het
’n Karakter in die nuwe Huisgenoot-fliek Vergeet My Nie
Watter diere word volgens ’n nuwe studie wêreldwyd bedreig weens ligbesoedeling en verlies aan habitat?
Vuurvliegies
Vlermuise
Uile
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 3-9 Februarie 2020", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wie het NIE saam met Raphael Nadal en Roger Federer gespeel in die dubbelspel-voorwedstryd by Vrydagaand se opspraakwekkende Match in Africa NIE?, Wat is een van die uitdagings waarmee Duitsland Suid-Afrika volgens kanselier Angela Merkel wil help?, In watter Suid-Afrikaanse buurstaat word die Eerste Vrou van moord op haar man se eksvrou aangekla?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker