Huisgenoot-nuusvasvra: 16-22 Oktober 2018

Wat is die titel van die fliek gebaseer op die bekroonde komponis Charl-Johan Lingenfelder se ervarings toe hy as dienspligtige lid van ’n koor was?
Kanarie
Ag man, dis lekker in die armie
Grenslied
Watter land word in die gesig gestaar deur die wêreld se grootste hongersnood in 100 jaar?
Jemen
Suid-Soedan
Noord-Korea
Wie het gesê: “Please can you give me protection from yourself?”
Mmamathe Makhekhe-Mokhuane, digitale hoof van die SA Inkomstediens, aan ’n TV-aanbieder
Tom Moyane, aan regter Robert Nugent, nadat laasgenoemde aanbeveel het dat hy as hoof van die SA Inkomstediens vervang word
Melania Trump, aan Donald
Watter bekende akteur en sepiester is nou ’n aanbieder van die TV-program Pasella?
Amalia Uys
Nadia Valvekens
Dean Smith
Die verkragtingsverhoor van pastoor Timothy Omotoso het ’n woedestorm in Suid-Afrika laat losbars. Van watter land is Omotoso?
Nigerië
Kenia
Tanzanië
Die aktrise Simoné Nortmann het aangekondig sy is verloof. In watter fliek was sy onder meer te sien?
Vir die Voëls
Semi-Soet
Jagveld
In watter land het AfriForum pas voorleggings oor plaasmoorde gaan doen?
Australië
Amerika
Nieu-Seeland
Wat het die aktrise en draaiboekskrywer Corine du Toit in Huisgenoot oor haar gesondheid vertel (meer as een antwoord moontlik)?
Sy is in Mei met borskanker gediagnoseer.
Sy is op 41 jaar oud in vroeë menopouse.
Sy is op 41 jaar oud met diabetes gediagnoseer.
Prins Harry en Meghan se ongebore baba het sy/haar eerste amptelike present gekry. Wat was dit?
€�n Opgestopte kangaroe
€�n Rooi speelgoedbus
€�n Lewensgroot Paddington-beer
Wie is Pieter Doorewaard?
Een van die Coligny-twee wat verlede week aan moord skuldig bevind is
Een van die 28 slagoffers van die gru-ongeluk Vrydag op die N1
Die gevierde oudpremier van Nederland wat pas op 80 oorlede is
Watter omstrede belasting gaan binnekort in die hof getoets word?
E-tol
Die nuwe BTW van 15%
Petrolbelasting
Die akteur en Survivor-wenner Hykie Berg het aangekondig hy het pas geskei. In watter sepie is hy te sien?
Binnelanders
Suidooster
7de Laan
Wat is op hierdie foto? (Foto: YouTube)
€�n Jellievis
€�n Weerballon
€�n Amoeba
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 16-22 Oktober 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?, Wie of wat is Mangkhoet?, Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?","img":"https://cdn.poll-maker.com/33-1124594/photoshop-advertensie.jpg?sz=1200"}
Powered by: Quiz Maker