Huisgenoot-nuusvasvra: 24-30 Julie 2018

Met watter wapen het die sanger Tobi Jooste ’n kaper bygedam?
Pepersproei
€�n Gholfstok
€�n Skokstok
Vir watter party het oudpres. Robert Mugabe blykbaar in Maandag se Zimbabwiese verkiesing gestem?
Sy party, Zanu PF
Die opposisie, MDC
Hy was te sieklik om te gaan stem
Watter voedselgroep het koningin Elizabeth van die Buckingham-paleis se spyskaart geskrap?
Koolhidrate
Vette
Proteïene
Wie is die hoogs betaalde rugbyspeler in Suid-Afrika?
Beast Mtawarira
Siya Kolisi
Eben Etzebeth
Die voormalige . . .-ster Imran Khan is gereed om Pakistan se nuwe premier te word.
Krieket
Rock
Tennis
Wat is deur navorsers in die kraanwater van Johannesburg en Pretoria gevind?
Mikroplastiek
Kwik
Insekdoder
Hoekom heers daar ongeloof oor die verkiesing van Qedani Mahlangu tot die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Gauteng?
144 psigiatriese pasiënte is dood terwyl sy Gauteng se LUR vir gesondheid was.
Sy het ’n hoë pos by Eskom beklee terwyl hulle in die hande van staatskapers was.
Sy is betrokke by die voortslepende Sassa-skandaal.
Wat is pas op Mars gevind?
€�n Ondergrondse meer
€�n Oervlieg
€�n Ruimteskip
Van waar is Geraint Thomas, wat die naweek die Tour de France gewen het?
Wallis
Frankryk
Die Verenigde State
Watter Suid-Afrikaanse komediant is die eerste vrou uit Afrika wat ’n komedie-insetsel op Netflix gekry het?
Tumi Morake
Suzelle DIY
Anne Hirsch
Watter mylpaalverjaardag het die aktrise Leandie du Randt pas gevier?
25
30
35
Vir watter land het pres. Donald Trump van Amerika in ’n hoofletter-twiet uitgeskel: “Moet die Verenigde State nooit, ooit weer dreig nie!”
Iran
China
Kanada
Wat het die waarnemende Nieu-Seelandse premier vir Australië gesê?
Hou op om ons vlag na te aap.
Hou tog net op om te probeer rugby speel.
Ons skape is vetter as julle skape.
Die langste algehele maanverduistering van die 21ste eeu het Vrydag plaasgevind. Dit was ook ’n . . .
Bloedmaan
Blou maan
Sneeumaan
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 24-30 Julie 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"By watter bekende skool het die ouers om die skool gestap (soos die Israeliete om Jerigo) en gebid dat die skool van politiek gereinig word?, In watter stad het die G7-beraad die afgelope naweek plaasgevind?, Die afkorting NoKo is deesdae oral te sien. Waarvoor staan dit?","img":"https://cdn.poll-maker.com/30-1055249/bederf-ad.jpg?sz=1200-00000000001000007500"}
Powered by: Quiz Maker