Huisgenoot-nuusvasvra: 9-15 Oktober 2018

Wie is die aanbieder van Boer Soek ’n Vrou, waarvan die 11de seisoen vandeesweek begin?
Leah
Minki van der Westhuizen
Elana Afrika
Wat is genoem na Tito Mboweni, ons nuwe minister van finansies?
€�n Liedjie
€�n Roos
€�n Saal in die Reserwebankgebou
Wanneer word prins Harry en Meghan Markle se baba verwag?
Somer 2018/9 (Britse winter)
Herfs 2019 (Britse lente)
Winter 2019 (Britse somer)
Watter koninklike was nie by prinses Eugenie se troue nie?
Camilla, hertogin van Cornwall
Prins Philip
Prins George
Watter pos het wyle Pik Botha in pres. Nelson Mandela se kabinet beklee?
Minister van minerale en energiesake
Minister van buitelandse sake
Minister van Afrikanersake
Waarna verwys die titel The Great Bank Heist, wat pas bekendgestel is?
€�n Verslag oor grootskeepse bedrog by VBS Mutual Bank in Limpopo
€�n Boek oor die tientalle bewaarhouers wat in 2016 en 2017 uit FNB-kluise gesteel is
’n Fliek oor die opspraakwekkende en onopgeloste Krugersdorp-bankroof van 1977
Watter ruimtetuig moes terugkeer Aarde toe nadat dit net 50 km na die Internasionale Ruimtestasie afgelê het?
€�n Sojoes
€�n Pendeltuig
€�n Falcon
Waarom distansieer ’n groot klomp Amerikaanse maatskappye hulle skielik van Saoedi-Arabië?
€�n Joernalis het geheimsinniglik verdwyn nadat hy dokumente by die Saoedi-ambassade in Istanbul, Turkye, gaan afhaal het.
Hulle het ná dekades skielik agtergekom vroue het byna geen regte in Saoedi-Arabië nie.
Tientalle kinders het gesterf in Saoedi-lugaanvalle op Jemen.
Suid-Afrika kry sy eie The Bachelor. As wat is Lee Thompson nog bekend (meer as een moontlikheid)?
Voormalige Sharks-rugbyspeler
Model
Hy besit ’n skoonmaakonderneming
Watter bekende vermaak-ster het aangekondig hy/sy is nou klaar met TV?
Nataniël
Eloise Cupido
Jo-Ann Strauss
Watter Suid-Afrikaanse koerant het besluit om van sy joernalistieke pryse terug te gee?
Sunday Times
Beeld
The Witness
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 9-15 Oktober 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Wanneer laas het die Springbokke Nieu-Seeland in Nieu-Seeland geklop?, Wie of wat is Mangkhoet?, Watter ikoniese motor gaan ná 2019 nie meer vervaardig word nie?","img":"https://cdn.poll-maker.com/33-1124594/photoshop-advertensie.jpg?sz=1200"}
Powered by: Quiz Maker