Huisgenoot-nuusvasvra: week van 19-25 Junie 2018

€�n Nuwe storielyn in 7de Laan het die tonge aan die klap. Waar speel dié storielyn hom af?
In die tronk
Op Mauritius
In ’n ondersese paleis
Waar gaan Ashwin Willemse sy klagte oor rassisme by SuperSport verder voer?
Die Gelykheidshof
Die Menseregtekommissie
Die Arbeidshof
Wat het agterop Melania Trump se baadjie gestaan toe sy kinders gaan besoek het wat by die Amerikaanse grens van hul ouers weggeneem is?
I really don’t care, do u?
No child left behind
I really wanna help, do u?
Watter land se premier het pas die tweede vrou ooit geword om die lewe te skenk terwyl sy die land se leier is?
Nieu-Seeland
Noorweë
Ysland
Die NGV is in die nuus – waarvoor staan dit?
Nasionale Gesondheidsversekering
Nasionale Gesondheidsverleentheid
Nasionale Galery van die Vrystaat
Waar in Mosambiek het wetenskaplikes ’n reënwoud ontdek?
Weggesteek in die vulkaan Lico
In ’n reusegrot in die berg Gongorosa
Mosambiek het nie onontdekte reënwoude nie
Wat het die naweek met pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe gebeur?
€�n Bom het sentimeters van hom af ontplof.
€�n Skerpskutter het op hom geskiet.
Hy is ernstig in beseer nadat daar met sy motor gepeuter is.
Kanada het pas die tweede land geword wat die gebruik van dagga vir ontspanningsdoeleindes wettig. Wat was die eerste land?
Uruguay
Nederland
Jamaika
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ’n nuwe versteuring geïdentifiseer, wat verslawing aan . . . behels.
Videospeletjies
Suiker
Fopnuus
Bouwer Bosch en Leandie du Randt speel broer en suster in die fliek Thys en Trix. Wat is hul verhouding in die regte lewe?
Hulle is met mekaar getroud.
Hulle is neef en niggie.
Hulle het as kinders langs mekaar gewoon en saam grootgeword.
Die glanspaar Bok van Blerk en Hanna Grobler het hul baba se geslag bekend gemaak. Dis ’n . .
Dogtertjie.
Seuntjie.
Wie het die pas afgelope rugbytoetsreeks tussen Suid-Afrika en Engeland gewen?
Engeland
Suid-Afrika
Dit was gelykop.
Watter bekende oudpresident gaan vanjaar die Nelson Mandela-gedenklesing lewer?
Barack Obama, Amerika
François Hollande, Frankryk
Robert Mugabe, Zimbabwe
Watter gesogte prys het hierdie bulhond pas in Amerika gewen? (Foto: YouTube)
Lelikste Hond in die Wêreld
Cutex se Cutie van die Jaar
Best Waghond in die Wêreld
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: week van 19-25 Junie 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"By watter bekende skool het die ouers om die skool gestap (soos die Israeliete om Jerigo) en gebid dat die skool van politiek gereinig word?, In watter stad het die G7-beraad die afgelope naweek plaasgevind?, Die afkorting NoKo is deesdae oral te sien. Waarvoor staan dit?","img":"https://cdn.poll-maker.com/30-1055249/bederf-ad.jpg?sz=1200-00000000001000007500"}
Powered by: Quiz Maker