As ek ’n ou was . . .

Jou gunsteling-skoene is . . .
Sporttekkies sodat jy van die skool af huis toe kan draf.
Die sexyste hakskoene in jou kas.
Enkeltekkies – verkieslik swart.
Enige soort tekkie; jy is nie kieskeurig nie.
Naweke sal jy meestal . . .
In die gim oefen dat dit bars.
In die winkels gaan rondsnuffel.
Musiek kliphard in jou kamer speel.
In Candy Crush van die een vlak na die ander vorder.
Jou huidige Hollywood-crush is . . .
Brooklyn Beckham.
Harry Styles.
Luke Hemmings.
Nicholas Hoult.
Jou beste eienskap is . . .
Dis ’n maklike een: vasberadenheid.
Beslis jou mooi voorkoms.
Ongetwyfeld jou (uitstekende) smaak in musiek.
Jou ongelooflike kennis van digitale dinge.
Wat TV-pelle betref, sou jy in dié kliek val:
Pretty Little Liars. Jy is versot op avontuur.
Gossip Girl. Blair en Serena lyk na oulike meisies om saam mee uit te hang.
Glee. Dis jou droom om saam met Rachel Berry te sing.
The Big Bang Theory. Bleeksiele is jou mense.
Jou droom-loopbaan?
€�n Onderwyser wat liggaamlike opvoeding aanbied. Jy wil eendag die prettige onnie wees van wie almal hou.
Model. Al jou pelle dink jy is Kendall Jenner se ewebeeld.
Musiekjoernalis. Die plan is om al jou geliefkoosde musiekgroepe te ontmoet.
Webontwikkelaar. Jy't soveel idees.
{"name":"As ek ’n ou was . . .", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Jou gunsteling-skoene is . . ., Naweke sal jy meestal . . ., Jou huidige Hollywood-crush is . . .","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker