Geskiedenis Graad 5

A vibrant illustration of a Stone Age scene featuring early humans, traditional tools made of stone, and San people engaging in hunting and gathering activities. Include elements like animals, plants, and ancient artifacts to illustrate life during that time.

Geskiedenis Graad 5 Quiz

Test your knowledge about the Stone Age and the traditional lifestyles of the San people with this engaging quiz designed for Grade 5 students. Discover fascinating facts and learn about early human practices through multiple-choice questions.

  • 16 Questions covering various aspects of history
  • Simple multiple-choice format
  • Great for reinforcing classroom learning
16 Questions4 MinutesCreated by ExploringHistory57
Name:
Die Steentydperk staan bekend as die tydperk toe gereedskap gemaak was van:
Yster
Metaal
Klip en been
Stompe
Nomades beteken:
Om stil te staan
Jy woon in ‘n hut
Jy het een huis
Om rond te trek van plek tot plek
Die woord veeboer beteken:
Om vee te verkoop
Vee aan te hou en hulle op te pas
Om jou huis te vee
Jy werk vir ‘n plaasboer
Die woord jagterversamelaar beteken:
Om te wild te jag vir kos
Jy versamel diere
Jy jag vir plante
Jy versamel kos
Die San se god word ............... genoem:
/Kaggen
San god
Eland
Sjamaan
Die San se god kon in die dier verander:
/Kaggen
San god
Eland
Sjamaan
Wanneer ‘n San man of vrou in ‘n beswyming in gaan:
/Kaggen
San god
Eland
Sjamaan
Die sekelbos help vir:
Maagpyn
Slang byt wonde en hoofpyn
Word aan die punte van die pyl gesmeer
Dit vat jou honger en dors weg
Die boegoeplant help vir:
Maagpyn
Slang byt wonde en hoofpyn
Word aan die punte van die pyl gesmeer
Dit vat jou honger en dors weg
Die Hoodia help vir:
Maagpyn
Slang byt wonde en hoofpyn
Word aan die punte van die pyl gesmeer
Dit vat jou honger en dors weg
Die Boesmansgif help vir:
Maagpyn
Slang byt wonde en hoofpyn
Word aan die punte van die pyl gesmeer
Dit vat jou honger en dors weg
Kyk na die diagram en kies die korrekte volgorde:
Snaar, Boog, Pylpunt, Pyl
Pyl, Snaar, Boog, Pylpunt
Pylpunt, Pyl, Snaar, Boog
Snaar, Pylpunt, Pyl, Snaar, Boog
Watter werke moes die vroue doen
Jag vir wilde diere vir kos
Moes soek vir plant kosse
Die jong babas oppas
In die hutte sit
Watter werke moes die mans doen
Jag vir wilde diere vir kos
Moes soek vir plant kosse
Die jong babas oppas
In die hutte sit
Watter werke moes die jong kinders doen
Jag vir wilde diere vir kos
Moes soek vir plant kosse
Die jong babas oppas
In die hutte sit
{"name":"Geskiedenis Graad 5", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Test your knowledge about the Stone Age and the traditional lifestyles of the San people with this engaging quiz designed for Grade 5 students. Discover fascinating facts and learn about early human practices through multiple-choice questions.16 Questions covering various aspects of historySimple multiple-choice formatGreat for reinforcing classroom learning","img":"https:/images/course8.png"}
Powered by: Quiz Maker