Huis Plaas Veiligheid vir Nieuwoudtville Landbouvereniging

A peaceful rural farm landscape with a secure fence, bright lighting around the house, and a playful dog in the yard, creating an atmosphere of safety and care.

Plaasveiligheid Kwis

Die vrae dek belangrike onderwerpe soos:

  • Huislike veiligheid
  • Waarskuwingsmetodes
  • Omheining en beveiliging
  • Noodplanners
10 Questions2 MinutesCreated by GuardingFarm32
Honde kan dien as vroeë waarskuwing vir bedreigde persone. Waar slaap u honde?
In u kamer
In u huis
In u stoor/motorhuis
Buite u huis
Buite u stoor maar in u werf
Weet nie
Beligting laat betreders onveilig voel en dien as afskrikmiddel. Wat is die eienskappe van u ligte?
Ligte wat duidelik buite en rondom die huis skyn. Wys weg van die huis af
Ligte wat buite die huis skyn maar nie oral nie.
Ligte plek plek om die huis
Ligte binne die huis kan dadelik gedoof word in nood
Ligte binne die huis kan gedoof word as dit moet
Ligte binne die huis skyn heeltyd
Gordyne is as 'n reël toe.
Gordyne is opsioneel toe.
My plaas is afgeleë ek maak my gordyne nooit toe nie.
Tuin en lanskap argitektuur kan gebruik word tot voordeel om as vroeë waarskuwing te dien. Hoe skik u die area om u huis?
Gruisklippies/skulpe
Gras
Doringstruike
Garingbome/aalwyne
Groot bome
Tuinornamente
Saagsels
Sand
Daar is verskeie alternatiewe waarskuwingsmetodes nog nie genoem nie. Watter dink u is van waarde? Kies die wat u het.
Kameras self gemonitor
Kameras gemonitor deur beheer kamer
Kameras wat as fop daar is
Beams wat 'n buitelyn trek maar deur enige beweging afgesit word
Beams wat ek self geinstalleer het
Profesionele beams wat geen vals alarms afgee nie
Ligte met beweginsensor
Ligte wat na die huis toe skyn
Ganse/Poue/Papegaaie
Hadedas/duiwe
Netheid rondom u huis kan ook tot voordeel van beter veiligheid tel. Kan u se dat u gereeld let op die volgende
Snoei van bome
Geen ou wrakke of implemente
Bouvalle wat as skuiling kan dien
Bourommel
Die bêre van tuin gereedskap
Die veilige bêre van gevaarlike stowwe (gas, petrol, diesel ens.)
Ashope en tuinvullis
Houthope, planke
Omheining van u huis help om u 'n harder teiken vir betreders te maak. Watter van die volgende hardeware is in plek?
Diefwerering is volledig
Gedeeltelkike diefwering
Diefwering, Krag omheining, 8vt Muur.
Diefwering, Krag omheining, 8vt Muur, Kameras
Veilighiedsdeur binne huis
Veiligheidshekke tussen werf en huis werf
Versamel punte is plekke waar inwoners, plaasbewoners, ens. Bymekaar kom ingeval van nood of aanval. Sulke veilige plekke word vooraf ooreengekom. Kies waar u sin is.
Binne huis - By voordeur
Binne huis - By agterdeur
Binne huis - By slaapkamer
Binne huis - By veiligheidskamer
Buite huis - Garage
Buite huis - ou dam
Buite huis - hoofpad
Gedrag wat veiligheid verbeter
Roetiene
Vermy roetiene
Kwaai vriendskap met bure
Goeie vriendskap met bure
Slegte werker verhoudings
Goeie werker verhoudinge
Noodnommers moet sigbaar wees en kommunikasie moet gerugsteun word met alternatiewe
Noodnommers is oral opgeplak
Ons noodnommers werk nie een nie
Ons bure skakel gereels
Daar is addisionele kommunikasie middele
Wapens en vuurwapens help met selfbeskerming en maak van 'n teiken 'n harde teiken om te beroof.
My wapen is altyd in die kluis.
Ek weet nie waar my wapen is nie
Ek weet hoe om my wapen te hanteer
Ek het nie 'n idee hoe om my wapen te hanteer nie
Ek het al [n kursus geneem in defensiewe vuurwapen tegniek
{"name":"Huis Plaas Veiligheid vir Nieuwoudtville Landbouvereniging", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"<p Ontdek die sleutel tot verhoogde veiligheid op jou plaas met ons interaktiewe quiz. Beantwoord 10 vrae en ontdek hoe jy jou huis en eiendom kan beskerm.Die vrae dek belangrike onderwerpe soos:Huislike veiligheidWaarskuwingsmetodesOmheining en beveiligingNoodplanners","img":"https:/images/course3.png"}
Powered by: Quiz Maker