Tegnologie Graad 7 Ls Dennesig

Create an educational illustration depicting various types of structures such as towers, natural formations, and construction techniques in a colorful classroom setting.

Graad 7 Tegnologie Strukture Quiz

Join now to:

  • Learn about natural and man-made structures
  • Explore construction techniques and strengthening methods
  • Challenge yourself with multiple-choice questions

10 Questions2 MinutesCreated by BuildingTree27
Net torings word gesien as 'n struktuur.
Waar
Onwaar
Daar is 3 tipes strukture, hulle is:
Toringstruktuur, soliede struktuur en boomstruktuur.
Huise, torings, 'n brug, ens.
Raamstruktuur, dopstruktuur en soliede strukture.
Natuurlike strukture is soos:
Jou skedel, bome, miershoop, ens.
Huise, torings, skoene, ens.
Igloo, piramiede, boomhuis, ens.
'n Selfoontoring is 'n:
Dopstruktuur.
Soliede struktuur.
Raamstruktuur.
Die tipe materiaal gebruik, hegtingstegnieke en triangulasie is:
'n Bindingtegniek.
Oprigmetodes.
Versterkingmetodes.
Spykers, skroewe, gom, swyswerk, ens. Is voorbeelde van:
'n Hegtingstegniek.
Die tipe materiaal gebruik.
Triangulasie.
Die prentjie maak gebruik van die volgende oprigmetode:
Kabels
Sementblok.
Vergroot die basis onder.
Wat gebruik triangulasie om strukture te versterk ?
'n Sirkel.
'n Driehoek.
'n Vierkant.
Die twee klassifikasies van strukture is:
Soliede strukture en torings.
Raamstruktuur en dopstrukture.
Mensgemaak en natuurlik.
Kies die korrekte prentjie van 'n landlyn:
0%
0
 
0%
0
 
{"name":"Tegnologie Graad 7 Ls Dennesig", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"<pTest your knowledge of structures and materials! This engaging quiz is designed for Grade 7 students and will help you understand the different types of structures, their classifications, and their applications in real life. Join now to: Learn about natural and man-made structures Explore construction techniques and strengthening methods Challenge yourself with multiple-choice questions","img":"https:/images/course7.png"}
Powered by: Quiz Maker