Huisgenoot-nuusvasvra: 3-9 April 2018
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 3-9 April 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Oudpres. Jacob Zuma kry uiteindelik sy dag in die hof. Wie staan saam met hom in die beskuldigdebank?, Die Kaaps-gebore model Carmen Solomons is gekies om skoonheidsprodukte van die internasionale sangeres . . . te bemark., Die dood van Winnie Madikizela-Mandela maak steeds opslae. As wat het sy bekend gestaan?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}