Huisgenoot-nuusvasvra: 22-28 Mei 2018

Watter politieke mylpaal het pres. Cyril Ramaphosa pas behaal?
Hy het sy eerste 100 dae as SA se staatshoof voltooi.
Hy het 70 geword.
Hy het sy 24ste jaar as lid van die SA regering gevier.
Wat is Meerlicht?
€�n Gesofistikeerde nuwe teleskoop op Sutherland
€�n Projek waarvolgens elke straat in Suid-Afrika ligte sal kry
€�n Nuwe Afrikaanse hip-hop-groep
Die krieketwêreld is in skok ná AB de Villiers se aankondiging dat hy uit internasionale krieket tree. Waarvoor staan AB?
Abraham Benjamin
Albertus Boonzaaier
Awesome Batsman
Hoekom het pres. Donald Trump van Amerika sy beplande spitsberaad met Kim Jong-oen van Noord-Korea gekanselleer?
Weens ’n vyandige verklaring uit Noord-Korea
Noord-Korea het klaar al sy kern-toetsaanlegte opgeblaas.
Kim verseg om Noord-Korea te verlaat.
Die akteur Armand Aucamp stel binnekort ’n boek bekend. Watter soort boek is dit?
€�n Keto-kookboek
€�n Spanningsverhaal wat in die TV-wêreld afspeel
€�n Skoonheids- en modeboek vir metroseksuele mans
In watter rigting studeer ons nuwe Mej. Suid-Afrika, Tamaryn Green?
Geneeskunde
Kommunikasiekunde
Ekonomie
Watter eksmeisie van prins Harry het glo kort voor sy troue ’n tranerige oproep na hom gemaak?
Chelsy Davy
Cressida Bonas
Camila Romestrand
Waarom gaan die Pretoriase burgemeester, Solly Msimanga, kapings in sy stad pak?
Hy was self die naweek slagoffer van ’n kaping.
Hy is keelvol vir al die kapings wat die afgelope maand in Pretoria plaasgevind het.
Tien voertuie van die Tshwane-munisipaliteit is die afgelope maand gekaap.
Waar speel Rassie Erasmus se Bokke Saterdag hul toets teen Wallis?
Washington DC, Amerika
Johannesburg, Suid-Afrika
Cardiff, Wallis
Watter land het die afgelope week in ’n referendum oorweldigend gestem ten gunste van die wettiging van aborsie?
Ierland
Brasilië
Kenia
’n Amerikaanse hof het pres. Donald Trump verbied om voort te gaan met een van sy gunsteling-taktieke op sosiale media. Wat is dit?
Om Twitter-volgers van wie hy nie hou nie, te blok
Om media wat hom kritiseer, te beledig
Om Hillary Clinton “crooked” te noem
Hoekom wil die 20-jarige Juané Slabbert altesaam 25 oudleerlinge van die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria gelykheidshof toe sleep?
Hulle het haar op sosiale media met geweld gedreig en verkleineer omdat sy ’n Affies-pet by ’n partytjie gedra het.
Hulle het geweier om haar in hul oudleerlingeklub toe te laat.
Hulle het op ’n partytjie onbetaamlike opmerkings teenoor haar gemaak.
Wie is adv. Senwantsho Godfrey Lebeya?
Die nuwe hoof van die Valke
Die nuwe premier van Noordwes
Die advokaat wat deur SuperSport aangestel is om die Ashwin Willemse-herrie te ondersoek
Op 29 Junie word . . . Vir die heel eerste keer in Suid-Afrika opgeveil.
Stukkies meteoriet wat op die maan en Mars ontstaan het
€�n Lok van Karlien van Jaarsveld se hare
€�n Opgestopte volstruis
{"name":"Huisgenoot-nuusvasvra: 22-28 Mei 2018", "url":"https://www.quiz-maker.com/QPREVIEW","txt":"Watter politieke mylpaal het pres. Cyril Ramaphosa pas behaal?, Wat is Meerlicht?, Die krieketwêreld is in skok ná AB de Villiers se aankondiging dat hy uit internasionale krieket tree. Waarvoor staan AB?","img":"https://www.quiz-maker.com/3012/images/ogquiz.png"}
Powered by: Quiz Maker